Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

ARGIEF

Star Trek

Casper de Vries en die ruimtetaxi.

Kortliks:
144 Leerders van een skool swanger
(25/05/2007) Die Sunday Times berig dat 144 leerders van die Mqikela Skool op Goso in die Oos-Kaap verlede jaar swanger geraak het.

Kortliks:
Onderklere om te slaan
(23/05/2007) Joe Heckel van Cincinnati was baie verbaas toe hy besluit om sy nuwe slaansak oop te maak en vind dit is vol ou onderklere, waarvan party gebruik was. Volgens die vervaardigers was dit ’n swak besluit en die verantwoordelikes is reeds in die pad gesteek.
Volgens Joe was dit ’n vreeslike onaangename reuk wat uit die sak gekom het.

Kortliks:
Kort man byt vrou se lip af
(23/05/2007) Akano Nzerem (54) van San-Francisco met volgende maand in die hof verskyn, omdat hy na bewering sy vrou se lip afgebyt het. Die twee was besig om te argumenteer toe sy hom glo kort noem en hy net daar haar lip afbyt. Dokters kon nie weer haar lip aanwerk nie.

Kortliks:
My geliefde gebou
(21/05/2007) ’n Artikel in Der Spiegel oor mense wat seksueel aangetrokke voel tot geboue en ander dinge.
Der Spiegel

  

1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

© 2006 Roekeloos.co.za   Navrae   Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!