Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

ARGIEF


Rasper

Hoëhakskoene vir baba
(19/06/2008) Jy hoef nie te kan loop om hoëhakskoene te dra nie. Heelarious.com het 'n reeks van ses verskillende skoene vir die 0 to 6 maande ouderdomsgroep.
sien self

Dié Jesus is 'n pop
(17/06/2008) Die vervaardigers van die Jesus-pop beloof 'n direkte verbinding met Jesus en sy woord vir jou kind. Die pop sê Bybelversies op en vertel stories.
sien self
... en moet nie die tradisionele sandale mis nie

The Hobbit kom
(17/06/2008) Die jongste nuus op die fliekfront is dat Guillermo del Toro die regisseur gaan wees van die twee Hobbit-flieks. Daar word volgende jaar begin met die verfilming en die eerste een sal in 2010 begin draai, met die opvolg in 2011.
The Hobbit is J.R.R. Tolkien se verhaal wat die Lord of the Rings vooraf gaan. Basies is dit die avonture van Bilbo Baggins. Ander bekende karakters is Gandalf en Gollum.



  

© 1997 - 2008, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

© 2008 Roekeloos.co.za   Navrae   Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!