Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

Argief

By die koffiehuis
(27/06/2008) Devon, Engeland (Wireless Flash) - Klante van die Exeter Cafe in Devon, Engeland, het nie geweet of hulle moes lag of vlug nie. 'n Swerm van 15 000 heuningbye het skielik op die restaurant toegesak en een van die oop tafels beset. Hulle het 'n paar uur op die tafel spandeer voor hulle die restaurant net so skielik verlaat het.
Hulle was glo moeg gewag vir diens.

Plesier op water
(23/06/2008) Die wÍreld se grootste toerskip, Oasis of the Seas, word tans in Finland gebou.
sien self

Indiana Jones

Jou vingerafdruk is daar
(23/06/2008) Wetenskaplikes het 'n nuwe tegniek ontwikkel waarmee vingerafdrukke gevind kan word op skrapnel, koeŽldoppies, oppervlaktes wat skoongemaak is en selfs oppervlaktes waaroor geverf is.
lees meer

Nie meer beskikbaar nie


  

© 1997 - 2008, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

© 2008 Roekeloos.co.za   Navrae   Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!