Los jou lyf
(03/12/2008) Twee wetenskaplikes het 'n illusie geskep sodat 'n persoon kan ervaar hoe dit is om in 'n ander liggaam te wees.
artikel deur Ed Yong

Chicken Licken 1 KFC 0
(24/11/2008) Die Advertising Standards Authority of SA (ASA) het verlede week beslis dat 'n Chicken Licken-advertensie se gespot met 'n kolonel wat baie van Chicken Licken hou nie inbreek maak op die regte van KFC nie.
Die advertensie was verban na klagtes van KFC. Die verbod is nou opgehef.
Net#work BBDO het die advertensie vervaardig.
Maak reg om dit vir die volgende paar maande gereeld te sien.
© 1997 - 2008, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.
© 2008 Roekeloos.co.za Navrae Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!