Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

Grootdraai Dam Foto's

Carien Brits

Die foto's is geneem by die Grootdraai Dam in Standerton.

Grootdraai Dam

Grootdraai Dam
Vissies was nie gretig om te byt nie, so ek het bietjie rond gespeel met die kamara.

Grootdraai Dam
Het nie gejok nie, wat is nou lekkerder om met sonsondergang met 'n stok in die water te sit!

Grootdraai Dam
Almal wil 'n huisie by die see hê ... of is dit ... almal wil 'n booitjie op die water hê?

Grootdraai Dam
As ek nie van beter geweet het nie, sou ek gesê het: "Egoli Plek van Goud".



  

© 1997 - 2007, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

© 2007 Roekeloos.co.za   Navrae   Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!