Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

Kakkerlak

Wees bly, slegs 1% van alle kakkerlakspesies waag dit in ons huise. Hulle los 'n chemiese merk in hul uitskeidings en laat feromone vry om ander kakkerlakke te laat weet waar hulle lÍplekke is. Dis die dat hulle so gou aanteel. Navorsing het bewys dat waar hulle aanvanklik een-een voorkom, daar gou 'n groot groep is.

Die beste wapen teen kakkerlakke is voorkoming. Hier is 'n paar dinge wat jy kan doen, sodat hulle nie jou huis as 'n tuiste aansien nie:



  

© 1997 - 2008, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

© 2008 Roekeloos.co.za   Navrae   Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!