Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Tegnologie

Nommer 91

'n Telefoon is lank nie meer net 'n foon nie. Jou selfoon se funksionaliteit weerspieël deesdae jou leefstyl. Hulle is modebykomstighede vir die wat net wil praat, stylvolle sleutelborde vir die wat net wil SMS (of text indien jy in Londen sit) en vir sommige is hulle mobiele rekenaarspeletjies. Nokia se nuwe N91 is 'n volbloed multimedia toestel.

Die Nokia N91 is gebou vir musiek en video met 'n 4 GB hardeskyf, 3.5 mm stereo oorfone met afstandbeheer, 'n wireless LAN verbinding, USB en sleutels net vir musiek en maklike rekenaarsinchronisering met Windows Media Player.

Nokia N91Musiekluister met die N91 is verspotmaklik. Die Nokia kan 'n groot verskeidenheid digitale musiekformate (insluitende MP3, M4A, WMA, AAC, AAC+ en eAAC+) speel vir 10 ure lank. Jy kan ook jou speellyste met vriende deel met deur SMS of Bluetooth.

Natuurlik het die Nokia N91 ook 'n 2 megapixel kamera, 'n Internet-blaaier en sagteware vir RSS-voer.

  



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner