// outeur argief

Quintus van Rensburg

Quintus van Rensburg het 31 bydraes gelewer aan Roekeloos

Melancholia

Jy ervaar hierdie film, net soveel soos wat jy daarna kyk.

Jors en sy hings

‘n Roekelose verkragting van Pulvermacher, spesiaal vir #AfrikaansVrydag .

Ontneem van seks; vind heenkome in alkohol

Kan jy assosieer met die opskrif?

Nou praat jy: Hoog vlieg

Steeds vermis: Dominee Jan, na ‘n jarelang obsessie oor die hoogste kansel.

Midnight in Paris

Van al die films wat ek al vanjaar gesien het, is Midnight in Paris een van die min wat jou aanspoor om ‘n sleutelbord te trotseer.

In ‘n simpel ou straatjie, Mulberrystraat

Nie vêr van Theodor Geisel se grootouers se bakkery was daar ‘n straat met die naam van Mulberrystraat. ‘n Simpel ou straatjie, wat Geisel later wêreldberoemd sou maak.

Beste Boeke van 2011

Soos verlede week belowe, ‘n handvol van die beste (internasionale) boeke van 2011.

2011 se beste kinderboeke

Publisher’s Weekly het onlangs (hulle lys van) die beste boeke van 2011 bekendgemaak.

Brothers

Laatnag om ’n vuur met die soveelste glas wyn in die hand is ek vertel van The Black Keys. Ek het hul jongste, Brothers, aangeskaf en in die kar gery daarmee vir ’n week. Glad nie so swaar soos wat ek verwag het nie – of het die wyn my gehoor aangetas daai aand. Die [...]

Jesus die junkie

Met al die regse predikers in Amerika wat deesdae links en regs goeters verbrand is dit dalk ’n goeie idee vir James Frey om weg te kruip.

Ek is steeds ’n U2 aanhanger

Ek het genoeg U2 CD’s op my rak om myself ’n aanhanger te noem.

Vroulike studente

Wat noem jy ‘n groepie vroulike studente aan ‘n Afrikaanse universiteit?

KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai

Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.