// jy lees ...

Boeke

Boekeontbyt met Anoeschka von Meck

Bekende en bekroonde skrywer Anoeschka von Meck gesels met haar uitgewer Riana Barnard oor Annerkant die longdrop, Vaselinetjie en die splinternuwe vertaling: My Name is Vaselinetjie.

Die gelyknamige toneel-stuk word ook aangebied as deel van die Suidoosterfees en dit gaan interessant wees om te hoor hoe ‘n romanskrywer voel oor die verwerking van haar eie stuk.

Sa. 30 Jan. om 09:00

Suidoosterfees 2010

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Shirley Valentyn
  2. Bohaai oor Boggerol
  3. Ingrid Jonker se minnaresse
  4. Erwe
  5. Vullis

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site