// jy lees ...

Boeke

Die Huis van die digter en ander liefdesverhale

Liefde is die sentrale tema in die verhale in Die huis van die digter.

Liefde in Hennie Aucamp se werk vertoon ’n wye omvang en baie stemminge. Party verhale is snaaks, ander ontroerend, nog ander vreemd en geheimsinnig.

’n Waardevolle toevoeging tot Die huis van die digter is Aucamp se vertaling van “The Return from the Kloof” deur Joey Muller, ’n vergete meesterstuk, met ’n hantering van die bonatuurlike wat gelykstaan aan dié van Edgar Allan Poe.

In die elegiese sluitstuk “Waar die wolke middag maak” neem Aucamp finaal afskeid van die Stormberge van sy jeug, en word sy kontrei inderdaad “’n aandgesang”.

Koop / Buy Die Huis van die digter en ander liefdesverhale

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Die Huis van die digter en ander liefdesverhale

Die Huis van die digter en ander liefdesverhale

8 Desember 2009

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Karoonag en ander verhale
  2. Digter wordende: ‘n keur
  3. Bitterboela en Soetgousblom: Verhale uit die Boesmanland
  4. Digter moet president betaal
  5. Die Huis van Bernarda Alba

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site