Roekeloos
Carli Botha is amper sewe jaar oud toe haar Italiaansgebore moeder, Bella, sterf tydens die geboorte van haar wanskape, breinlose (anensefaliese) boetie.
(“Dis ‘n katkoppie, Baas”, het Carli vir Lena, die jarelange huishulp in Grootvlei se plaashuis, by die kraambed hoor sê.)
Sy word agtergelaat in die sorg van haar dranksugtige pa, Wilhelm Botha, wat haar treiter. Dora, wat ook soms in die plaashuis help, kom bedags tot Carli se redding. Sy was ‘n sterk vrou en sy het ‘n swaard gehad om oor die baas van Grootvlei se kop te hou. Sy het die plaas se geheime geken reg van oupa Maans se tyd af, en sy sou praat, dit het Wilhelm Botha geweet …
Skrywer: Mariël le Roux
ISBN: 9780624049111
Prys: ongeveer R 195.00
Formaat: Sagteband, 336pp
(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)
Related posts:
















You should take part in a contest for top-of-the-line blogs on the web. I will advocate this web site!