Kieslys

Close


*/

16 Maart
2018
Boeke
370 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Eseltjiesrus Boekefees 2018

McGregor is die tuiste van die grootste Boekefees in die Wes-Kaap waar meer as 15 000 nuwe en uitstekende tweedehandse boeke eersdaags weer teen winskooppryse beskikbaar sal wees, om donkies in nood te help.

Hierdie donkies bly by Eseltjiesrus Donkey Sanctuary, ‘n permanente tuiste vir mishandelde, verwaarloosde en afgetrede donkies.

‘n Storievertel- en Leesteater word hierdie jaar by die Boekefees bekendgestel om kinders aan te moedig om te lees. Gee jou boekrak ‘n hupstoot en kom maak ‘n draai!

18 – 20 Mei 2018

Kontak:023 625 1593; bookfair@donkeysanctuary.co.za;

Web: www.donkeysanctuary.co.za




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Boeke
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Ek sal wag | Roekeloos
2018-04-11 11:39:26
[…] aanhangers vroeër vanjaar verras toe hulle twee Afrikaanse liedjies op hul nuwe 11 sn...
Afrika my verlange by KKNK | Roekeloos
2018-03-29 13:14:50
[…] Afrika my verlange / Afrique mon désir […]...
Bottomless Coffee Band op toer in SA | Roekeloos
2018-03-29 08:56:29
[…] Musiekbedryf. Aanhangers sal verheug wees oor die nuus dat hul tweede vollengte album Anth...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.