Die bekende Amerikaanse skrywer Gore Vidal is gister in die ouderdom van 86 dood weens komplikasies van longontsteking.
Hy was bekend vir sy kommentaar op die lewe in Amerika. en skrywer van boeke soos Lincoln en Myra Breckenridge.
Vidal se derde roman, The City and the Pillar (1948) het destyds ‘n storm ontketen omdat die hoofkarakter gay was.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Gore Vidal, aktivis, skrywer, roekeloos”