Kieslys

Close


*/

19 November
2011
Boeke
90 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Grilbrigade

Wie is Tom regtig? wonder Buks. ’n Mens bars tog nie sommerso by mense se huise in om monsters te vang nie.

Hy kyk na die netjiese rooi uniform. Tom dra ook ’n rugsak. ’n Ronde kenteken op die sak vang Buks se oog. Grilbrigade staan op die teken. Is dit iets soos ’n polisie-eenheid wat monsters vang … ?

Drie lekker grillerige stories waarin Buks die Grilbrigade help om van monsters, spoke, zombies, en allerhande nare goed ontslae te raak, maar nie sonder ’n paar benoude oomblikke nie.

Koop / Buy Grilbrigade >>

Grilbrigade / deur Fanie Viljoen; illustrasies deur Luan Serfontein — Human & Rousseau, 2011. — 128 p. ; ill., sagteband. — ISBN 9780798156240 : R 99.95

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Grilbrigade, deur Fanie Viljoen; illustrasies deur Luan Serfontein

Grilbrigade, deur Fanie Viljoen; illustrasies deur Luan Serfontein

Illustrasie deur Luan Serfontein

Illustrasie deur Luan Serfontein




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
15 November 2005
Boeke
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

bjornson stock
2017-04-29 04:13:26
Ek woon in die V.S. en wil Afrikaans leren. Wie kan 'n bietjie help ge????? ...
gentoonofb
2017-04-27 12:54:19
___123___Beelde in installasies | Roekeloos___123___...
Hemelruim in die Fugard | Roekeloos
2017-04-25 08:09:08
[…] loopbaan sluit in Christiaan Olwagen se Dogma, Die Rebellie van Lafras Verwey, Die Kersieb...

Advertensie