Die skrywer Heidi Holland is dood in haar huis in Mellville, Johannesburg gekry. Sy was 64.
Volgens die polisie lyk dit asof Holland selfmoord gepleeg het.
Holland was bekend vir haar 2008 boek Dinner with Mugabe geskryf, wat onderhoude met Robert Mugabe, sy familie-lede en vriende ingesluit het. Sy het ook onlangs ‘n boek oor die ANC geskryf; 100 Years of Struggle – Mandela’s ANC.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Heidi dood gevind”