Die 2010 Hugo-toekennings vir wetenskapsfiksie het ’n ongehoorde draai gemaak die naweek toe twee boeke die prys vir die beste roman gedeel het. China Mieville se briljante The City and the City het die prys gedeel met Paolo Bacigalupe se debuut, The Windup Girl.
Die Hugo-toekennings is vanjaar in Melbourne, Australië, uitgedeel.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.