Vir haar boek Hana Jakrlova: Big Sister het Hana Jakrlova in ‘n seksklub in Praag rondgehang.
Die klub se naam was Big Sister. Wat dit uniek gemaak het was dat kliënte nie hoef te betaal het vir seks nie, solank hulle instem om verfilm te word vir die Internet. Almal se eskapades is direk uitgesaai.
Hana het die projek gekies, omdat die absurdeid daar van haar aangestaan het. Die klub het in 2010 toegemaak.
Hana is ‘n opgeleide argitek wat fotografie studeer het by die Instituut vir Kreatiewe Fotografie in die Tsjeggiese Republiek. Sy leef en werk tans in Praag en New York.




Bespreking
Geen kommentaar vir “In ‘n seksklub in Praag”