// jy lees ...

Boeke

JD Salinger 1919 – 2010

Die legende J.D. Salinger is nie meer met ons nie.

Dié bekende Amerikaanse skrywer is gister oorlede op die ouderdom van 91 aan natuurlike oorsake.

Sy immergroen The Catcher in The Rye gee gestalte aan die rebellie van ‘n jong gees. Dit was ‘n briljante roman wat deur Time as een van die 100 beste Engelse boeke aangewys is.

Salinger het roem verag en het sy laaste onderhoud in 1980 toegestaan.

Koop / Buy The Catcher in The Rye

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. So het Willem gelyk
  2. Wat verkoop in ‘n resessie?
  3. Big Blue Fees 2010
  4. Die 2010 FIFA-wêreldbeker in 3D
  5. Spesiale muntstuk vir 2010 FIFA-wêreldbeker

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site