Kieslys

Close


*/

19 Februarie
2017
Boeke
1905 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Koedoe

Die dood van Gerrit Kotze se vrou en kinders as gevolg van ’n koedoe-ongeluk het sy hele lewe verander.

Sy obsessie en soeke na die legendariese koedoe, Ou Grote, lei hom terug na sy verlore liefde en die moontlikheid van die bestaan van watermense.

Die leser word ingetrek in die betowering van die natuurskoon in die Kamdeboo met Toorberg wat waghou.

Met die skrywer se kennis van die mens en die natuur word die leser deel van ’n storie wat hom die emosie van dood en liefde laat beleef en ook die grootheid en prag van die natuur.

Vir dié wat ’n liefde en belangstelling het vir die natuur en romanse sal hierdie boek die leser meevoer.

Koedoe: Die verhaal van Koedoe Kotze / Paul Avenant — Naledi, sagteband. — ISBN 9780928316322

Koedoe: Die verhaal van Koedoe Kotze,
Bettie Blom,
18 Februarie 2016.

3



Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Boeke
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Afrique mon désir luistersessie, met Laurinda Hofmeyr | Roekeloos
2018-05-24 08:51:54
[…] Afrika my Verlange / Afrique mon désir produksie was onlangs by die Woordfees, Stel...
Indlulamthi (hulle wat hoër is as die bome) | Roekeloos
2018-05-17 13:15:08
[…] Xhosa – Afrikaans Woordeboek […]...
Pauline
2018-05-16 19:16:26
Waar kan ek oulike stukke soos die in Engels kry vir laerskool leerders?...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.