Kieslys

Close


*/

10 Oktober
2016
Boeke
1175 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Koms van die biblioteekbus en ander stories

Die biblioteekbus ruik soos drome. Soos opstyg. Soos wegvlieg na plekke waar daar Kersfees-sneeu, koalabere en Bengaalse tiere is. Dit ruik na woorde soos keiser en nagtegaal en troebadoer.

In Koms van die biblioteekbus, ’n versameling essays, kort­verhale en rubrieke, skryf Keina Swart oor die wêreld wat was en die wêreld wat is. Sy skryf oor wat Anton Goosen se musiek aan armymanne gedoen het, oor Eugène de Kock (die man met die bril) en oor AB de Villiers (sommer net ’n skaam blondekopkind wat 18 jaar gelede elke Dinsdag met ’n regop rug in sy kakieklere teen ’n baksteenmuur vir haar kamera geglimlag het). En oor wat gebeur as ’n dorp doodgaan.

“Die dag as ’n dorp doodgaan, waai al die stories weg.”

Koms van die biblioteekbus en ander stories / Keina Swart — Naledi ; sagteband. — ISBN 9780928316377

Koms van die biblioteekbus en ander stories,
Bettie Blom,
10 Oktober 2016.

3




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Boeke
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Afrique mon désir luistersessie, met Laurinda Hofmeyr | Roekeloos
2018-05-24 08:51:54
[…] Afrika my Verlange / Afrique mon désir produksie was onlangs by die Woordfees, Stel...
Indlulamthi (hulle wat hoër is as die bome) | Roekeloos
2018-05-17 13:15:08
[…] Xhosa – Afrikaans Woordeboek […]...
Pauline
2018-05-16 19:16:26
Waar kan ek oulike stukke soos die in Engels kry vir laerskool leerders?...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.