// jy lees ...

Boeke

Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag

14 Augustus is die jaarlikse Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag.

Hierdie dag val saam met Afrikaansweek (10 – 16 Augustus) wat landwyd deur Afrikaanse instansies gevier word.

Almal wat ‘n belang het by Afrikaans word gevra om op 14 Augustus een Afrikaanse boek te koop. Dit is ‘n bewusmakingsveldtog om die aandag te vestig op Afrikaanse boeke en om ‘n leeskultuur aan te moedig.

Verskeie boekwinkels gee op die dag (sommige selfs vir die hele week) afslag op Afrikaanse boeke.

Koop ‘n Afrikaanse boek hier!

Related posts:

  1. My neus sê boek
  2. Koop petrol met jou kredietkaart
  3. Raaiselkind
  4. Sluitsteen
  5. Afrikaanse Woordelys en Spelreëls

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.