// jy lees ...

Boeke

Koos Meyer: Lag-lag ’n legende

Koos Meyer: Lag-lag ’n legende
Roekeloos

Koos Meyer is ‘n legende.

Op laerskool reeds was Koos ‘n entrepreneur met die aardigste geldmaakplanne.

As nie-studerende student op Stellenbosch het hy roem verwerf as poetsbakker en kansvatter. En as joernalis, prospekteerder, grootwildjagter, matroos, hotelbestuurder, wildbewaarder en toespraakmaker het hy hom onderskei deur sy ongewone manier van doen.

Hy het nooit nodig gehad om snaaks te wees nie; hy was dit net. Met verborge agter die plesierige masker ‘n diepte waarvan min weet.

Hier is bekende en minder bekende Koos-stories – nostagiese plesier vir tydgenote van hom, en ‘n aansteeklike kennismaking vir jonger lesers. Die stories word vertel deur Deon van Zyl.

Soos Ollie Viljoen sê: “Daar is net één Koos Meyer.”

Koos Meyer: Lag-lag ’n legende deur Deon van Zyl

Koos Meyer: Lag-lag ’n legende deur Deon van Zyl

Die boek word op 20 Mei 2010 vrygestel.

Probeer hierdie boekwinkel vir die jongste boeke …

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Koos Meyer oorlede
  2. Ballade van Koos Sas
  3. Koos, die hoenderboer
  4. Die legende keer terug
  5. Koos van der Merwe

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site