Kieslys

Close


*/

27 Julie
2014
Boeke
1700 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Krokodil aan my skouer

Krokodil aan my skouer
Roekeloos
27 Julie

Krokodil aan my skouer is Christiaan Bakkes se boeiende vertelling oor sy vroeë vormingsjare.

In ses bundels sedert 1998 het lesers hom leer ken deur sy Stoffel Mathysen-persona. Vandag is hy bekend as ’n gesogte safarigids en gerespekteerde natuurbewaarder, maar mense onthou hom steeds as die man wie se arm in die Krugerwildtuin deur ’n krokodil afgebyt is – ’n gebeurtenis wat sy lewe verander het.

Vir die eerste maal vertel Stoffel ook die volle verhaal van sy jaar grensdiens in die Wes-Caprivi en ontbloot só ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En hy kondig sy nuwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery.

Bakkes se skryfstyl vol ironie en lakonieke humor bly ’n plesier, maar dis veral sy eerlike en openhartige blik op homself en die lewe wat van hom so ’n gewilde skrywer maak.

Lees ‘n uitreksel uit Krokodil aan my skouer >>

Koop / Buy Krokodil aan my skouer (sagteband) >>

Koop / Buy Krokodil aan my skouer (eBoek) >>

Krokodil aan my skouer

Krokodil aan my skouer

Krokodil aan my skouer [teks] / deur Christiaan Bakkes — Human & Rousseau, 15 Maart 2014 — 208 p. ; sagteband. — ISBN 9780798164979

2.5




1 Opinie:

Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Boeke
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Afrique mon désir by die Fugard | Roekeloos
2018-09-16 08:49:06
[…] Afrique mon désir, kombineer Hofmeyr, bekend as ‘n meester van toonsettings, ...
Gedigte van Megan Samuels | Roekeloos
2018-09-15 08:58:58
[…] Digters […]...
Weer tyd vir Nommer 37 | Roekeloos
2018-09-09 08:32:35
[…] Nommer 37 is nou beskikbaar op DVD, Box Office en spog met splinternuwe musiekvideo deur L...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.