‘n Skaars 1938 uitgawe van Action Comics No. 1 van die eerste Superman strokiesprentboek het vir $1 miljoen (meer as R7 miljoen) verkoop. Dit is ‘n nuwe rekordprys vir ‘n strokiesprentboek.
Die koper het verkies om anoniem te bly.
Die boekie het oorspronklik 10 Amerikaanse sent gekos.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.