Kieslys

Close


*/

09 Augustus
2016
Boeke
1224 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Sirkel van Wraak

Sirkel van Wraak se premis is: Wat het van Tamara geword?

Dis twintig jaar later en haar groot liefde, die psigiater Theo Rudman, word met ’n moordenaar se anonieme oproepe gekonfronteer. Die maniak dreig om ’n jong vrou in ’n hospitaal vir geestesversteurdes te vermoor, en Rudman kom voor een van die moeilikste besluite van sy loopbaan te staan.

Intussen is Liu Xióng, internasionale skrywer van verskeie toptreffers, besig om op ’n onbekende plek haar nuutste manuskrip af te rond. Rudman beskik oor die volledige Xióng-versameling by sy Scarborough strandhuis. Wanneer hy met die pasiënt na hierdie stil, mistige kusdorp vlug, verdiep die misterie en intrige.

Sirkel van Wraak / ST Potgieter — Naledi — ISBN 9780928316247

Sirkel van Wraak,
Bettie Blom,
9 Augustus 2016.

2




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Boeke
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Afrique mon désir luistersessie, met Laurinda Hofmeyr | Roekeloos
2018-05-24 08:51:54
[…] Afrika my Verlange / Afrique mon désir produksie was onlangs by die Woordfees, Stel...
Indlulamthi (hulle wat hoër is as die bome) | Roekeloos
2018-05-17 13:15:08
[…] Xhosa – Afrikaans Woordeboek […]...
Pauline
2018-05-16 19:16:26
Waar kan ek oulike stukke soos die in Engels kry vir laerskool leerders?...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.