Kom ‘Baljaar’ saam met die room van plaaslike en internasionale skrywerstalent op hierdie hoogtepunt van die Woordfeesprogram – die immergroen wenner van die Woordfees.
Vanjaar is hulle fiks, flink en lenig met ʼn vaartbelynde program waarin die fokus val op skrywers Menno Wigman, Annelies Verbeke, Shimmer Chinodya, Petra Müller, Philip de Vos, Bettina Wyngaard en Annelie Botes.
Theater Flint maak musiek en Stellenrust sorg vir heerlike gratis wyn.
4 Maart 20:00 ● Stellenrust ● 90min ● R60
Woordfees 2010
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.