Kieslys

Close


*/

18 Februarie
2018
Boeke
1017 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Tydlyn

Ontdek die wêreldgeskiedenis – van die oerknal tot die hede – in hierdie beeldverhaal.

Met groot kleurplate vir groot en klein word die wêreldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal voorgestel. Boordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wêreldoorloë, die Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die internet en soveel meer.

’n Groot kinderboek vir ’n grootse geskiedenis.

Tydlyn / Peter Goes — Protea Boekhuis, 29 Januarie 2018; sagteband. — ISBN 9781485308140

Bettie Blom,
18 Februarie 2018.
3




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
07 Januarie 2009
Boeke
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.

Onlangse kommentaar

Roekeloos
2018-07-13 18:15:56
99% van die graderings is geoutomatiseer. Daarom begin hulle laag en styg mettertyd soos nuwe data b...
Delize Smith
2018-07-13 17:54:29

2* belaglik Was tenminste 4* Enigste kritiek was teater Klank nie so goed

...
Roekeloos
2018-07-11 13:15:11
Daar is een by die Rambler's Club in Bloemfontein van 27 tot 29 Julie....

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.