Die 100ste verjaarsdag van Uys Krige in 2010 is ‘n grootse geleentheid.
Uys se kinders Tai en Eulalia, en sy susterskind, die gevierde Grethe Fox, kom spesiaal met staaltjies uit die Krige-binnekring na die Woordfees om dié digter-dramaturg te laat ‘lewe’ vir ʼn nuwe geslag.
Amanda Botha lei die gesprek en J.C. Kannemeyer praat oor dokumente in die Uys Krige-versameling.
Verversings word bedien.
Aangebied deur die Dokumentesentrum, J.S. Gericke Biblioteek.
26 Februarie 12:00 ● J.S. Gericke Biblioteek: Ouditorium ● 120min ● R40
Woordfees 2010
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.