// jy lees ...

Boeke

Van Zuma tot Zille

… en ander politieke kapperjolle.

Fred Mouton kyk met belangstelling na President Jacob Zuma.

“Sekere mense teken so lekker, jy hoop hulle bly vir altyd lewendig, want hulle het gesigte wat ’n mens kan waardeer.”
So sê Fred Mouton, spotprenttekenaar vir Die Burger en Weg.

Dié nuwe versameling met die beste uit Fred se pen volg op die sukses van sy versamelbundel verlede jaar, Laat daar lig wees. Van Helen Zille tot Jacob Zuma en vele ander bekendes – soos Steve Hofmeyr en Carl Niehaus – loop onder sy deurdringende dog altyd humoristiese pen deur.

Fred Mouton se naam sal in die Afrikaanse geskiedenis afgaan saam met die van die bekende spotprentkunstenaar T.O Honiball.

Koop / Buy Van Zuma tot Zille

Van Zuma tot Zille - Fred Mouton

Van Zuma tot Zille - Fred Mouton

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

24 November 2009


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.