Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Honiball 100

Honiball 100 is die eerste e-boek oor die lewe en werk van die spotprent- en strokieskunstenaar Thomas Osche Honiball (1905 - 1990). Dit is egter veel meer as 'n biografie en akademiese verslag. Benewens die volledige doktorale proefskrif 'n Kultuurhistoriese ontleding van pikturale humor, met besondere verwysing na die werk van T O Honiball (D Phil Kultuurgeskiedenis, Universiteit Stellenbosch, 2003), sluit dit in 'n aansienlik verkorte, nie-akademiese weergawe daarvan in vir die algemene publiek, asook ekstra prentmateriaal wat nie in die proefskrif voorkom nie - die proefskrif alleen is 630 bladsye lank, bevat 700 illustrasies en gee ook 'n uitvoerige agtergrond van die ontstaan en ontwikkeling van karikature, spotprente en strokies.

Op hierdie CD / On this CD:
1. 'n Kultuurhistoriese ontleding van pikturale humor, met besondere verwysing na die werk van T O Honiball (F.P. Verster's Doktorale tesis in PDF formaat)
2. T O Honiball: Culture with a Smile (e-boek in PDF formaat)
3. T O Honiball: Humour (of) the people (MSPowerPoint van referaat gelewer by Dijon, Frankryk by die International Society of Humour Studies 2004)


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W