Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Flarde

Flarde

"Die shakes, sÍ ek. Ek sweet myself papnat in die nag. Ek sien goggas en goete. Die vlermuise - ek koes heeltyd koes of hulle vlieg in my vas. En oheretog! die springkane.
Hy lag: jy het een moerse verbeelding aan jou."

Soos haar karakters het Marlize Hobbs se verbeelding geen grense nie.

In hierdie debuutwerk bevind 'n jong, wit maatskaplike werker haar in een van die mees verlate swart gemeenskappe in die land. Sy raak betrokke by 'n groep Tswanas en soos die karakters die een na die ander gestalte kry, word dit onmoontlik om die boek neer te sit. Die boek word allerweŽ as vernuwend beskou.
Koop / Buy Flarde....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W