Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Dad

Dad In 'n poging om die verhoudings tussen ouers en kind uit te pluis, bied hierdie bundel 'n ander sy van die digter Joan Hambidge, naamlik die weekhartige omgee van 'n dogter vir haar ouers en veral die problematiek van 'n dogter teenoor die herinneringe oor haar pa.

Sonder 'n sweem van swaarwigtigheid beeld sy waaksamig soos 'n "andersoortige sekretaris" die kortstondigheid van 'n aardse lewe uit. Sy word nie net haar vader se "geheuebank" nie, maar verstaan haarself ook beter in die taksering van sy nalatenskap.

Nuwe en reeds gepubliseerde gedigte omarm mekaar rondom 'n bewustheid van hoe teleurstelling in retrospeksie kan groei tot deernis en berusting: "Vandag nog ruik ek 'Old Spice' in tye van onsekerheid en angs of alleenheid."
Koop / Buy Dad ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W