Stuur jou resensie vir ons by
Agter hul nuwe huis ontdek Jaco, Belinda en Frannie 'n betowerde bos met vreemde inwoners en geselsende bome - ook 'n droomlandboom!
In hierdie boom gebeur wonderlike dinge. Hoog in die boonste takke, bokant 'n geheimsinnige wolk, verskyn gereeld nuwe lande - gevaarlike plekke soos Skommelland en heerlike plekke soos die Land van Vat-wat-jy-wil. Boonop dra die droomlandboom nou akkers en dan weer brame of pruime wat jy saam met sjoe!-koekies kan eet. Natuurlik is daar geen einde aan die penaries waarin almal gereeld beland nie, veral as kwaai meneer Watsenaam jou jaag.
Koop / Buy Die betowerde bos ...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.