Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Opspraak deur moord : Suid-Afrikaanse doodslag skok

Tien spannende verhale van opspraakwekkende moorde, met heelwat besonderhede wat nog nie rugbaar was toe die stories die media vol was nie.

Met Marike de Klerk se moord was daar die bewerings oor politieke komplotte en tweespalt in haar gesin; die verhaal van Casper Greeff, wat skuldig bevind is aan die huurmoord op sy aantreklike vrou, is omring met afguns en intrige; die Bainskloof-moord is die skokverhaal van hoe 'n agtergrond van armoede en kindermishandeling vorm gegee het aan menslike moordmasjiene; en nog vele meer.

Die moorde is gekies op grond van die buitengewone boeiende inhoud van die gebeure en hul potensiaal vir nuwe, nuuswaardige onthullings.
Opspraak deur moord : Suid-Afrikaanse doodslag skokKoop / Buy Opspraak deur moord : Suid-Afrikaanse doodslag skok ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W