Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Roekelose Woordeboek

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Granate bloei in Jerusalem

Granate bloei in Jerusalem

Marzanne Leroux-Van der Boon slaag daarin om op ´n meesterlike manier die prag van Israel deur die oë van Marc, ´n kunstenaar, te skets. In sy soeke na Jesus vind hy ook liefde in die vorm van ´n Joodse soldaat, Rebecca (Rivkah). Dit is ´n verhaal van verlange, verlies en uiteindelik vernuwing. Granate bloei in Jerusalem het die ATKV-prosaprys vir 2004 ingepalm.


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W