Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Roekelose Woordeboek

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Met die taal van karmosyn

Met die taal van karmosyn

Die bekende skrywer Riana Scheepers keer terug met ´n verrassing: haar debuut-digbundel. Hierdie versameling passievolle, dramatiese verse belig ´n verskeidenheid temas: reise (plaaslik, na die buiteland n ook na die ie 'binneland'), die verhouding met die ouers, die verhouding met die aarde, die verhouding met Afrika, die verhouding met die geliefde...

En dan staan die erotiese en sensuele dikwels sterk voorop, met die spreker wat in een gedig verklaar:
"met die taal van skarlaken
brand my mond
ek maak weer liefde
ek n my taal."

´n Bundel wat geen leser onaangeraak sal laat nie, sê die uitgewer Human & Rousseau.

Riana Scheepers het bekendheid verwerf as kortverhaalskrywer (Die ding in die vuur, Dulle Griet, Feeks, Die huis met twee en 'n halwe stories), romanskrywer (Die heidendogters jubel) en jeugverhaalskrywer (Blinde sambok).

Met die taal van karmosyn word uitgegee deur Human & Rousseau.
Koop Met die taal van karmosyn...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W