Stuur jou resensie vir ons by
Eugene kemp se Saterdagoggendestories op RSG in Brekfis met Derrich
Eugene Kemp skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm maar veral hoe ons moet reageer teenoor die gebeure wat ons lewens beïnvloed. Vars kort stories wat jou lewe sal verryk.
Hierdie beskrywings is 'n versameling uit Eugene Kemp se gereelde gesprekke met Derrich Gardner op Saterdag-oggende op RSG in die program Brekfis met Derrich.
Dr Eugene Kemp (PhD - Noord-Wes Universiteit) is 'n geregistreerde sielkundige en 'n gesaghebbende met 'n wye ervaring in die bedryfsielkunde t.o.v. veranderingsbestuur. Hy is 'n gereelde spreker op Radio Sonder Grense en het reeds op verskeie TV programme opgetree.
Hy is 'n lewensafrigter vir verskeie prominente maatskappye en was betrokke by afrigting in die Presidentskantoor in 2007 asook by leierskapontwikkeling as deel van die Business for Wellness program. Hy is ook lid van die ACCSA Raad.
Koop Brekfis met die Shrink ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.