Stuur jou resensie vir ons by
Kaalkop 2 is die opvolg van die suksesvolle Kaalkop, Nataniël se eerste versameling rubrieke in die Sarie.
Kaalkop 2 bevat 42 verdere aflewerings van die gewilde Sarie-rubriek, 26 voorheen ongepubliseerde verhale uit verskeie van Nataniël se verhoogproduksies en 14 prettige verse, geïnspireer deur Saint-Saëns se Karnaval van die diere.
Nataniël is een van die land se opwindendste verhoog- en plaatkunstenaars, kabaretsterre en outeurs. Sy publikasies sluit in: Dancing with John (1992), Rubber (1996), Tuesday (2001), Food from the white house (2002), Kaalkop (2004) en Kaalkop Joernaal (2006). Sy Kaalkop-rubriek in Sarie is een van die gewildste rubrieke ooit. Nataniël se eksklusiewe reeks Kaalkop-leefstylprodukte is landwyd beskikbaar.
Koop / Buy Kaalkop 2 ...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.