// argiewe

Aardig

Hierdie afdeling bevat 1036 bydraes

Gevaarlike gevriesde groente

‘n Oos-Kaapse vrou het R100 000 van Shoprite/Checkers ontvang nadat ‘n boks gevriesde groente op haar geval het, het Dispatchonline Donderdag berig. Die hooggeregshof in Port Elizabeth het ‘n eis van R100 000 aan die 46-jarige Delene Minnie Adams toegestaan nadat sy die winkelgroep oorspronklik vir R300 000 gedagvaar het. ‘n Toring bokse met gevriesde [...]

Nou praat jy: Maar dis die 60′s Tannie Talana

Hoe die Rooi Rose die 60′s bederf het.

Zuma en Zille naak op plakkaat

‘n Satiriese plakkaat van pres. Jacob Zuma en die DA-leier Helen Zille het sosiale netwerke behoorlik aan die gons.

Jy wou mos jaag duiwel

‘n Motoris is Maandag ‘n boete van R15 000, opgeskort vir vyf jaar, opgelê in die Brits-landdroshof nadat hy teen 200 km/h gery het van Sun City na Pretoria.

Nou praat jy: Dis mos wat jy ‘n sirkustoertjie noem

Na die petalje in die Tuin moes Eva en die ou slang elders werk soek.

Juju-klere nou beskikbaar

‘n Modeontwerper van Pretoria se Mabopane-township het ‘n reeks klere bekend gestel wat deur die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, geïnspireer is.

Retrogasme: Titanic

Die Titanic in aanbou.

Die koning noem gay persone vrot

Koning Goodwill Zwelithini het mense wat in gay verhoudings is skerp gekritiseer en hulle as “vrot” bestempel, het ‘n berig vandag gesê.

Anonymous slaan terug

Vanoggend vroeg het die polisie in Nieu-Zeeland die hoof van MegaUpload, Kim Schmitz en nog drie vennote gearresteer en die webwerf gesluit.

Kerk se boekhouer steel glo by kerk

Die verhoor van ‘n kerk se boekhouer wat daarvan beskuldig word dat sy meer as R2 miljoen gesteel het, is Woensdag in die George-streekhof uitgestel.

Boeke (weer) by skool verbrand

Boeke en skryfbehoeftes is Woensdag in ‘n voorval van brandstigting by ‘n hoërskool in Matlala vernietig, het die polisie in Limpopo gesê.

Kaptein het glo skip verlaat voor passasiers

Die kaptein van die Costa Concordia het die luukse skip verlaat “lank voor” die laaste passasiers uit die wrak ontruim is, het die staatsaanklaer in die ondersoek na die ramp Sondag gesê.

Nederland gaan khat verbied

Die Nederlandse regering beplan om khat, ‘n blaaragtige dwelmmiddel wat effens verslawend en baie gewild is onder Somaliese immigrante, onwettig te verklaar.


Switch to our mobile site