Die Russies-gebore kunstenaar Vladimir Tretchikoff se lewe is so kleurvol soos sy skilderye.
Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989 kyk vir die eerste keer omvattend na die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die Grensoorlog in Namibië en Angola.
So was dit beskryf ’n plattelandse leefwêreld waar eenvoud en outydse waardes die botoon voer.
‘n Mens is die storie wat jy van jouself vertel.
Bill Nasson, Willem Steenkamp en Trevor Emslie kyk na die oorlogsgeskiedenis van Suid-Afrika.
’n Tronksel. Vier gevangenes. ’n Vloeibare, ongevormde wêreld. ’n Ritueel van bloed en offergawes. ’n Alledaagse geval van tronkgeweld wolk uit tot ’n konflik oor dinge wat van universele belang is.
Skadu’s van gister is Marzanne Leroux-Van der Boon se tweestuk wat bestaan uit Klaprose teen die wind en Soos honde van die hemel.
Chris Schoeman se Vegter en Balling, en Lanie van Reenen se C’est la vie.
Kommando – Van Perde en Manne deur Deneys Reitz, uitgegee deur Cederberg Uitgewers.
Winnie Madikizela-Mandela met Johan Engelbrecht se roman kaffertjie.
’n Keur uit André P. Brink se destydse boeke oor Parys en sy gunsteling Paryse en Mediterreense vertellings.
Bekende skrywer Dawid van Lill verskaf met Sien Suid-Afrika ’n opwindendenuwe blik op ons land.
Met die grootste feesprogram in jare, het die Kannapaneel ’n reusetaak gehad om by die meer as 120 produksies, waarvan 52 gedebuteer het, in een week uit te kom.