Die skrywer van die Harry Potter-reeks, JK Rowling, sê haar eerste boek vir volwassenes gaan The Casual Vacancy genoem word.
Storielied is ‘n moet vir musiekliefhebbers en boekwurms!
Met hierdie wedstryd, wat al sedert 1979 jaarliks gereël word, wil die Bloemfonteinse Skrywersvereniging die skeppende woord- en skryfkuns in Afrikaans bevorder.
“Met die water wat verby is sal jou meule nooit weer maal,” het Langenhoven gesê. Wat verby is, is verby.
KKNK Telbord, 3 April – oggend #KKNK Telbord: Gewildste teater, musiek, kuns & kunstenaars: http://goo.gl/bg4qh @absakknk #absakknk
Al gedroom om in die volgende Hanlie Retief te wees? kykNET en Huisgenoot is kop in een mus met ‘n reeks wat beloof om baie vermaak op die kassie te verskaf.
#KKNK telbord kreun onder twiets: http://goo.gl/bg4qh (Werk aan plan vir Google+ stats!)
Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge.
Charles #Baudelaire, 1855
Die opvolg op Dis ek, Anna.
Where the Wild Things Are, gelees deur Christopher Walken
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Hulle is: 1ste Prys: Ingrid Winterbach met Die aanspraak van lewende wesens (Human & Rousseau) 2de Prys: Chris Karsten met ’n Man van min belang (Human & Rousseau) 3de Prys: Jaco Fouché Liefste Lena (Kwela) Debuutprys: Carié Maas met Koljander (Human & Rousseau) Die [...]
Onlangse kommentaar