// argiewe

Flieks

Hierdie afdeling bevat 416 bydraes

Julian Assange op The Simpsons

Julian Assange, die omstrede die stigter van die klikwerf WikiLeaks, sal ‘n gasspeler en stem op The Simpsons wees.

Beginners

‘n Man klim op die ouderdom van 75 jaar uit die kas.

Ava Gardner

Ava Gardner

Oscar-benoemings 2012

Beste film:

War Horse
The Artist
Moneyball
The Descendants
Tree of Life
Midnight in Paris
The Help
Hugo
Extremely loud and incredibly close

Venus Noir

Dis die skokkende, deernisvolle verhaal van Saartjie Baartman op die silwerdoek.

The Adventures of Tintin

3D is (nog nie) vir almal nie.

The Hobbit (1977)

Jy kan die hele 1977-weergawe van The Hobbit aanlyn kyk.

Golden Globe-wenners vir 2012

Golden Globe-wenners vir 2012

Terugblik op 2011

Wat het alles in 2011 gebeur?

Nuwe films vir VSA rolprentregister

Die bekende filmkarakter Forrest Gump sal eersdaags pryk in die wêreld se grootste argief van rolprente, televisie- en klankopnames.

Video: Kersfees – Takbok

Video: Kersfees – Takbok

Anna Paquin

Anna Paquin deur Tom Munro, Vogue Italia, November 2011

Harry Morgan oorlede

Die emmy-bekroonde akteur Harry Morgan, wat veral bekend was vir sy rol as Kol. Porter in die televisiereeks M-A-S-H, is op die ouderdom van 96 oorlede.


Switch to our mobile site