// argiewe

Flieks

Hierdie afdeling bevat 454 bydraes

Woody Allen se jongste by Cannes

“Woody Allen se mees onlangse film, waarin die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy te sien is, sal in Mei by die Cannes-filmfees open.”

Donald Sutherland kry sy ster

Donald Sutherland, ‘n uiters veelsydige akteur wat ewe gemaklik is in die rol van ‘n Nazi of ‘n ruimtevaarder, het ‘n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry.

John Barry 1933 – 2011

Die bekroonde komponis John Barry is verlede Sondag oorlede in New York.

Safta-benoemings 2011

Die benoemings vir die vyfde Suid-Afri­kaanse Film-en- televisie-toekennings.

Oscar-benoemings 2011

Beste film: Black Swan The Fighter Inception The Kids Are All Right The Kings’ Speech 127 Hours The Social Network Toy Story 3 True Grit Winter’s Bone Beste akteur: Javier Bardem, Biutiful Jeff Bridges, True Grit Jesse Eisenberg, The Social Network Colin Firth, The King’s Speech James Franco, 127 Hours Beste akteur in ‘n ondersteunende [...]

Emma Watson

Susannah York 1939 – 2011

Susannah York, ‘n bekende aktrise in die 1960’s, is op die ouderdom van 72 na ‘n lang stryd teen beenmurg-kanker oorlede.

2011 Golden Globes

Net ’n paar uur nadat ons David Fincher se lof besing maak hy skoonskip in die Golden Globes met The Social Network. Hier is die res van die wenners:

Hollywood se Girl with the Dragon Tattoo

Is dit nou nodig? The Girl with the Dragon Tattoo gaan ’n Hollywood weergawe kry, sommer nog vanjaar.

Nog mense sonder slaap oor Spud

Die Instituut vir die Vryheid van Spraak (FXI) het Woensdag gesê hulle ondersteun regter Edwin Cameron se kommer oor homofobie in die rolprent Spud.

Gloria Steinem

Gloria Steinem, foto deur Yale Joel (1965). Het jy geweet: Gloria Steinem is Christian Bale se stiefma.

The PEN Story

Audrey Tautou

Audrey Tautou, foto deur Kate Barry.