// argiewe

Flieks

Hierdie afdeling bevat 418 bydraes

Anna Paquin

Anna Paquin deur Tom Munro, Vogue Italia, November 2011

Harry Morgan oorlede

Die emmy-bekroonde akteur Harry Morgan, wat veral bekend was vir sy rol as Kol. Porter in die televisiereeks M-A-S-H, is op die ouderdom van 96 oorlede.

Brigitte Bardot

Brigitte Bardot

Retrogasme: John Travolta

John Travolta

The General

Die toneel is uit die film The General (1926). Dit was die duurste opname van sy tyd.

Charlize Theron

Charlize Theron, deur Annie Leibovitz.

Dakota Fanning

Dakota Fanning deur Mario Sorrenti.

Retrogasme: Bruce Lee

Bruce Lee se filmtoets vir die rol van Kato in die 1965 TV-reeks The Green Hornet.

Kameeltoon Vrydag: John Wayne

John Wayne, nie so ‘n breker by die huis nie.

We Are Legion: The Story of the Hacktivists

Lokprent vir die dokumentêr oor Anonymous.

YouTube praat nou Afrikaans en isiZulu, #YoutubeAfrikaans

Vir baie mense in Afrika is die Internet iets wat deur ander mense geskep word, en wat ons eenvoudig verbruik.

Rachel Weisz

Rachel Weisz

The Lorax

Die eerste lokprent van Dr. Seuss se The Lorax.


Switch to our mobile site