// argiewe

Flieks

Hierdie afdeling bevat 418 bydraes

Cars

‘n Cars-kortfilm.

He’s Just Not That Into You

Die oorspronklike boek het ‘n paar jaar gelede verskyn, was pure pulp, ‘n goeie verskoning om op Oprah te verskyn en het natuurlik miljoene kopieë verkoop.

Charlize – Ek leef my droom

In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre.

Aktrise pleeg selfmoord

Die polisie het ‘n bekende aktrise dood aangetref.

Jamie Uys Filmfees

Innibos vereer vanjaar vir Jamie Uys wat sekerlik een van die suksesvolste filmakers in Suid-Afrika was.

Sherlock Holmes

Die eerste lokprent van Guy Ritchie se Sherlock Holmes het pas aanlyn verskyn.

Tyd vir engele en demone

Dis al weer daai tyd van die jaar wat sekere mense hul planke en spykers uitpak vir regisseur Ron Howard.

Vincent

‘n Kort animasiefilm van Tim Burton.

Akteur sterf in ongeluk

Die akteur Shaun Arnolds is die naweek doodgery naby sy ouerhuis in Stellenbosch.

Maria Grazia Cucinotta

Die Italiaanse aktrise Maria Grazia Cucinotta.

Star Trek

Kirk en die een met die skerp ore is terug.

Praat jy Klingon

Klingon, die taal, het sy verskyn destyds in Star Trek gemaak, maar vandag is dit ‘n taal met ‘n eie woordeboek.

Dom DeLuise 1933 – 2009

Die Amerikaanse akteur Dom DeLuise is in sy slaap oorlede na ‘n lang kankerstryd.


Switch to our mobile site