// argiewe

Flieks

Hierdie afdeling bevat 418 bydraes

Neels van Jaarsveld beseer

Die akteur Neels van Jaarsveld is ernstig beseer op die stel van die rolprent The Bang Bang Club.

X-Men Origins: Wolverine

X-Men Origins: Wolverine gaan die Suid-Afrikaanse regisseur Gavin Hood maak of breek.

Laetitia Casta

Die Franse model en aktrise, Laetitia Casta.

Rachel Getting Married

Anne Hathaway het nog altyd goed gevaar in ligte komedies, maar haar ander vertolkings is meer as gereeld kil en met soveel emosie soos een van Madame Tussaud se poppe.

Henson’s 11

Oceans 11 sou soveel beter wees as die Muppets die hoofrolle vertolk het.

The Curious Case of Benjamin Button

The Curious Case of Benjamin Button is die storie van ‘n man wat oud gebore word en dan jonger word tot die dag wat hy as ‘n baba sterf.

Slumdog Millionaire

Jamil Malik het brandarm groot geword op die strate van Moembaai, die mees bevolkte stad in Indië. Hy is ‘n deelnemer aan die Indiese weergawe van Who Wants To Be A Millionaire?, maar net voor hy die laaste vraag kan beantwoord word hy in hegtenis geneem. Hy word daarvan verdrink dat hy verneuk, dan begin hy sy lewensverhaal vertel.

Eva Mendes

Die Amerikaanse aktrise Eva Mendes.

Changeling

Die eerste ding wat jy moet weet van Changeling is dat dit ‘n ware verhaal is. Dit is ongelooflik om te dink dat die gebeure plaasgevind het.

Penélope Cruz

Penélope Cruz is die wenner van die 2009 Oscar vir die beste vroulike byspeler in Woody Allen se Vicky Cristina Barcelona.

Vicky Cristina Barcelona

Lank, lank gelede het Woody Allen films gemaak wat mens werklik geniet het. Sedertdien was sy bydraes maar vervelig. Toe, op ‘n dag, skryf hy Vicky Cristina Barcelona.

Revolutionary Road

Revolutionary Road speel elke dag af dwarsoor die wêreld. Die jong, kreatiewe paartjie wat trou sien hulself as spesiaal, anders as almal. Hulle is bereid om hul lewens op te offer aan hoër ideale. Dan begin die ideale uitrafel tussen werk en kinders.

Natasha Richardson 1963 – 2009

Die aktrise Natasha Richardson is oorlede, net ‘n paar dae nadat sy beseer is in ‘n ski-ongeluk in Kanada. Sy was 45 jaar oud.


Switch to our mobile site