bidorbuy.co.za hou binnekort ‘n Celebrities for Charities-veiling. Steve Hofmeyr is op die spyskaart.
Dit gebeur soms dat jou werk verwag dat jy dinge doen wat dalk ongemaklik kan wees. In Kate Winslet se geval moes sy ‘n pruik dra, maar die een sit nie op dieselfde plek as Riaan Cruywagen s’n nie.
Wie het al opgelet hoe groot Julia Roberts se mond is? En wanneer sy glimlag flits groot, blinkwit tande by daardie opening uit.
Moon Bloodgood is te sien in die nuwe Terminator Salvation.
Dit is die jaar 2018 en jou toaster en mikrogolfoond is vasberade om jou gat te skop.
Life het foto’s van Marilyn Monroe ontdek in hul argiewe. Dit is nooit voorheen gepubliseer nie.
Die Amerikaanse akteur David Carradine is dood aangetref in sy hotelkamer in Bangkok.
Emmy Rossum is nou in Suid-Afrika te sien in Dragonball Evolution.
As kind het die jong aktrise in meer as 20 operas opgetree, langs name soos Plácido Domingo en Luciano Pavarotti. Sy was onder andere in Carmen, onder regie van Franco Zeffirelli.
Wat sou jy doen as jy net een wens het?
Na die SABC dit twee keer gestop het is die Zapiro-program nou aanlyn beskikbaar, ook hier by Roekeloos.
‘n Cars-kortfilm.
Die oorspronklike boek het ‘n paar jaar gelede verskyn, was pure pulp, ‘n goeie verskoning om op Oprah te verskyn en het natuurlik miljoene kopieë verkoop.
In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre.
Onlangse kommentaar