// argiewe

Flieks

Hierdie afdeling bevat 418 bydraes

Retrogasme: Morgan Fairchild

Morgan Fairchild

2011 Emmy-wenners

Die 63ste Emmy-toekennings het gisteraand plaasgevind by die Nokia-teater in Los Angeles.

Rosario Dawson

Rosario Dawson, deur Dah Len (1998).

Retrogasme: Nag John-Boy, Nag Mary Ellen

The Waltons, TV-reeks, 1971 – 1981

Kirsten Dunst

Kirsten Dunst, deur David LaChapelle.

Video: Game Over

PES gebruik retro video games as onderwerp vir hierdie animasieprent.

Video: Billy’s Balloon

‘n Film deur Don Hertzfeldt.

Retrogasme: Erin Gray

Erin Gray het bekend geword vir haar rol in Buck Rogers, ’n TV-reeks oor die avonture van ’n ruimteverkenner.

Video: The Deep

In hierdie kortfilm verander die gereedskapkas in ongediertes van die diepsee.

Ava Gardner

Ava Gardner 1922 – 1990

Retrogasme: Three’s Company

Three’s Company was ’n TV-reeks, 1977 – 1984, ’n komedie oor ’n man wat saam met twee vrouens bly.

Retrogasme: The New Avengers

Lank voor sy Patsy was in Absolutely Fabulous, het Joanna Lumley handgemeen geraak met spioene in The New Avengers.

Retrogasme: Archie Bunker

Archie Bunker was ’n karakter in die 70’s TV-reeks All in the Family.


Switch to our mobile site