// argiewe

Flieks

Hierdie afdeling bevat 418 bydraes

Natalie Wood

Vergoeding vir bydraes

Ontvang vergoeding vir jou Afrikaanse bydraes. Roekeloos.co.za betaal in wyn vir artikels.

Charlize Theron is ‘n heks

Charlize Theron is die bose heks in nuweling Rupert Sanders se eerste groot produksie Snow White and the Huntsman.

Retrogasme: Kojak

Kojak, die enigste karakter wat meer stokkielekkers in sy mond gehad het as Dowwe Dolla.

Carla Gugino

Aktrise Carla Gugino gaan ou skool.

Filmkaart

’n Wêreldkaart met al die plekke waar films verfilm is.

Al Debbo sterf

Die komediant en sanger Al Debbo het in Bloemfontein in ‘n hospitaal gesterf waar hy vir hartversaking behandel is.

Retrogasme: Chips

Ponch en Jon, met die lang knuppel.

Naomi Watts

Naomi Watts.

Van Damme praat met sy tepels

Die Muscles from Brussels praat met sy tepels.

Edie Sedgwick

Edie Sedgwick, Amerikaanse aktrise en model. Oorlede op 28 aan ‘n oordosis.

Cynthia se ereksies

Cynthia het ’n versameling van gipsbeelde van ereksies van bekende rock sterre.

Hardware

Een van Suid-Afrika vernaamste regisseurs, Richard Stanley, is vanjaar by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad.


Switch to our mobile site