Peter Falk, die akteur wat beroemd geraak het vir sy TV-rol as die speurder in Columbo, is op die ouderdom van 93 oorlede by sy huis in Beverly Hills.
Charles Chaplin en Albert Einstein
Hier is die eerste plakkaat vir Hollywood se weergawe van The Girl with the Dragon Tattoo.
Hell W10 is ’n interessante fliek. Die akteurs is almal lede van die destydse groep The Clash.
Ene De Wet du Toit van George glo hy is Hollywood se volgende Tarzan.
Michelle Williams
Die Franse aktrise Lily Damita, née Liliane Marie-Madeleine Carré.
“Die eerste Afrikaanse film wat by die Cannes-filmfees vertoon is, Skoonheid, het Saterdag die Queer Palm-toekenning ingepalm.”
Die Amerikaanse aktrise Emma Stone.
Gregory Peck en Mary Badham tydens die verfilming van To Kill a Mockingbird.
Skoonheid, van regisseur Oliver Hermanus, sal die eerste Afikaanse film ooit wees wat by die Cannes-rolprentfees vertoon word.
Audrey Hepburn en Grace Kelly agter die skerms by die 1956 Oscars.
Onlangse kommentaar